
4
3.3 KRAG KONNEKTASIE
Mobiele Operasie
Die voertuig battery moet ’n normale gradering van 12VDC hê.
Die radio mag nooit direk op 'n 24V-battery gekoppel word nie.
Maak seker dat u 'n 12V-motorbattery met genoegsame stroom-
kapasiteit gebruik. Indien die stroomvloei na die radio
onvoldoende
is,
dan kan die vertoonskermpie verduister tydens
gebruik
,
of die uitsetkrag van die radio mag dramaties daal.
»Koppel die kragtoevoer aansluiting so naby as moontlik aan
die
radio
.
3.2 Installeer Mikrofoon Hakkie
1. Kies die ideale plek en maak 'n merk vir 'n skroef punt.
2. Sit die hakkie vas d.m.v die skroewe in die bykomstighede-sakkie.
Herlei die kragkabel wat saam met die radio voorsien word,
direk na die voertuigbattery se terminale, gebruik die kortste pad
tussen die batteryterminale en die radio.
Nadat u die kabel geïnstalleer het, gebruik hittebestande
terminaalkoppelings om die risiko van vog te vermy, wat tussen
die smeltkassie en die batteryterminale koppel.
Ons beveel aan dat u nie die sigaretaansteker gebruik nie aangesien
sommige sigaretaanstekers 'n onaanvaarbare spanningsval laat
plaasvind. Die hele lengte van die kabel moet geklee wees sodat dit
van hitte, vog en die motor se sekondêre (hoëspanning) kabels
geïsoleer kan word.
1.
2.