Taurus VAPOR D'OU User manual

Model:
987360
360W
complies with
INTERNATIONAL
IEC60335
SAFETY SPECIFICATIONS
PLEASE READ ALL INSTRUCTIONS BEFORE USE
VAPOR D'OU
ENGLISH / AFRIKAANS

ENGLISH MANUAL
Dear customer,
Many thanks for choosing to purchase a TAURUS
brand product.
Thanks to its technology, design and operation
and the fact that it exceeds the strictest quality
standards, a fully satisfactory use and long
product life can be assured.
Attention: Please do not put the bowl on the
heating plate directly when boiling eggs. Do not
use the bowl until it is put on the shelf.
Notice before Use
1. Unwrap all packaging.
2. Check whether the voltage indicated on the
rating label is consistent with your voltage
used.
3. Please use a ground power.
4. For the rst use, please wash or boil with water
twice and pour away the residual water.
Steaming eggs:
1. Add the appropriate water required (Please
refer to the table below for specic water
volume) with the cup according to how you
want your eggs done. Put the eggs on the shelf
and then put the top cover on.
(The below table is for your reference only and
you can make adjustments according your
experience)
Egg preference Water Volume Time
soft 20mL 6min
Medium 30mL 9min
Hard 50mL 12min
2. Connect the power, press down the rocker
switch and the indicator light goes on which
shows that the egg boiler is working.
3. The power indicator light will be turned off once
the water in the egg boiler is dry-boiled this will
indicate that the steamed egg/s are ready.
4. Pull out the plug to cut off the power.
5. Cooking other foods: add one cup of water
onto the heater plate and operate the same
way as steaming eggs.
Capacity of water on different level of the
measuring cup:
HARD
Amount of eggs Water volume
1 66
2 64
3 60
4 56
5 53
6/7 50
MEDIUM
Amount of eggs Water volume
1 40
2 37
3 34
4 31
5 28
6/7 25
SOFT

Amount of eggs Water volume
1 33
2 30
3 27
4 24
5 21
6/7 18
Attention:
1. In order to avoid cracking on the egg shell,
please strike a small hole on the big part of the
egg with an the egg pin at the bottom of the
measuring cup before cooking and then put
the small part on the shelf.
2. Put the steamed egg into cold water and it will
be easier to de-shell.
Steaming other foods
Steaming times are estimates and depend on the
quantity, size and temperature of food.
1. Rinse vegetables, seafood, or other foods
without sauce or liquid. Place food in the food
basket, arranging the food in the center of the
basket. Try not to block the steam vents.
2. Place the food basket to rest on top of the drip
tray. Place lid on top of the food basket and
plug unit in. Push the power switch. The power
indicator light will automatically come on. After
cook time is complete, remove lid and food
from food basket.
NOTE: Escaping Steam. Use caution when
handling and removing hot components
Boil-dry Feature
The egg cooker/mini food steamer has a self-
protection feature that will automatically cancel the
cooking operation. This indicates that the steamer
is out of water, or too low on water to complete
the cooking cycle. Fill the reservoir with the proper
amount of water and reset the cook time.
Vegetable cooking times:
Broccoli/Cauliower 13-15min
Carrots sliced up 12-14min
Potatoes cut up 15-16min
Sugar snap peas 12-13min
Snow pea pods 12-13min
Meat cooking times:
Chicken boneless 16-18min
Fish 12-13min
Meatballs 11-12min
Sausage 14-15min
Steak 16-18min
Cautions:
1. Please keep children away from the unit while
it is on.
2. Do not connect the power when the cover
is left off so as to avoid any personal injury
caused by the spilt boiling water.
3. Do not leave the appliance unattended while
it is on.
4. The egg boiler shall be put on a solid platform
during use. Do not press too hard so as to
avoid any damage of the power switch.
5. The unit shall not be used on the surface or
in the vicinity of a heat-labile object such as
carpet and plastics. Do not put those which will
be dampened by steam on the top of this unit.
6. Do not add the water or pull out the plug when
the water is dry-boiled. Please do not touch
the heating plate so as to protect yourself from
being scaled.
7. Be cautious about the steam from the vent so
as to prevent yourself being scaled.
8. No liquid entry is allowed in the internal egg
boiler so as to avoid any danger.
9. Any replacement shall be made by the full-
time personnel from the manufacturer or a
department which is similar with a maintenance
and repair service center once the power cord
is damaged so as to avoid any danger.
10.This appliance is not intended for use by
persons (including children) with reduced
physical, sensory or mental capabilities, or
lack of experience and knowledge, unless they
have been given supervision or instruction
concerning use of the appliance by a person
responsible for their safety.
11. Avoid injuries from the egg pin;
12.This appliance is intended to be used in
household and similar applications such as:
a. staff kitchen areas in shops, ofces and other
working environments;
b. farm houses;
c. by clients in hotels, motels and other
residential type environments;
d. bed and breakfast type environments.
13.Children should be supervised to ensure that
they do not play with the appliance.
Maintenance and Repairs
1. Please pull out the plug from the socket after
use.
2. Do not clean it until the power is turned off and
the egg boiler is cooled.
3. The shelf and cover can be cleaned with a
washing detergent or sponge. Do not clean
with a hard steel wire so as to avoid any
surface damage.
4. Do not put the whole unit into the water to
wash. The machine surface can be wiped with
a wet towel. It is not allowed to be rinsed with
water so as to avoid any electric leakage and
occurrence of faults.
5. Please clean and wipe the unit and put it into

its packages if you want to lay it up for a long
tome. Put it in a ventilated and dry place so
as to avoid being dampened to cause any
problems on its normal use.
Analysis on Frequently-asked Questions
1. Indicator light of rocker switch does not work:
a. Power failure?
b. Whether the power cord is plugged in the
socket?
c. Whether the socket power is on?
d. Whether the rocker switch has been pressed
yet?
2. Egg is over done or under done
A. Whether the water is too much or not
enough (It will appear over done with too much
water and under done with insufcient water)?
3. Remarks: If those faults are still unresolved
with above-mentioned analysis or any other
faults exist, please contact our maintenance
and repair service points or dealers. A
non-authorized personnel is not allowed to
disassemble this product without permission.
AFRIKAANS HANDLEIDING
Geagte kliënt,
Baie dankie vir u keuse om 'n Taurus handelsmerk
produk te koop.
Danksy die tegnologie, ontwerp en werking
en die feit dat dit voldoen aan die strengste
gehalte standaarde, is u verseker van ‘n volle
bevredigende gebruik en lang produklewe.
Name van onderdele en vergrote beeld
Aandag: Moet assblief nie die bak direk op die
verhittingsplaat sit as jy eiers kook nie. Moenie die
bak gebruik totdat dit op die rak van die toestel is
nie.
Kennisgewing voor gebruik
1. Verwyder al die verpakking.
2. Maak seker dat die netspanning op die
graderingsetiket van die toestel dieselfde is as
wat jy by die huis gebruik.
3. Maak seker dat jou kragsok geaard is.
4. Vir die eerste gebruik kook water ten minste 2
keer in die toestel en gooi dit dan weg.
Hoe om te gebruik:
1. Kook eiers: Gebruik die toepaslike hoeveelheid
water vereis(Verwys asseblief na die tabel
hieronder vir spesieke water volume ) in die
beker afhangende van hoe jy die eiers gedoen
wil hê. Plaas die eiers op die rak en plaas die
deksel dan daaroor.
(Die tabel is slegs vir jou as ‘n verwysing en jy
kan aanpassings maak soos jy ervaring met
die toestel opdoen).
Eier keuse Watervolume Tyd
Sag 20ml 6 minute
Medium 30ml 9 minute
Hard 50ml 12 minute
3. Konnekteer die krag, druk die skommel
skakelaar af en die wysliggie sal aangaan wat
wys dat die eierkoker werk.
4. Die krag indikasie lig sal afskakel as die water
in die eierkooker droog gekook het en dit sal
aandui dat die eier/s gaar is.
5. Trek die prop uit die sok om die krag af te sny.
6. Kook ander kossoorte:Voeg 1 koppie water op
die vehittingsplaat en werk op dieselfde manier
as die kook van die eiers.
Water hoeveelheid op verskillende vlakke van
die maatbeker.
SAG
Skaal(aantal eiers) Waterhoeveelheid
1 66
2 64

3 60
4 56
5 53
6/7 50
MIDDELMATIG
Skaal(aantal eiers) Water hoeveelheid
1 40
2 37
3 34
4 31
5 28
6/7 25
HARD
Skaal(aantal eiers) Water hoeveelheid
1 33
2 30
3 27
4 24
5 21
6/7 18
Aandag:
1. Ten einde krake in die eierdop te vermy. Maak
asseblief ‘n klein gaatjie op die groot deel van
die eier met eierspeld in die bodem van die
maatkoppie voor die kooproses en sit dan die
klein deel van die eier op die kookrak.
2. Plaas die eier in koue water sodat dit makliker
afdop.
Stoom van ander voedsel
Stoomtye is na beraming en is afhanklik van die
hoeveelheid, grootte en temperatuur van voedsel.
1. Spoel groente, vis, of ander kos sonder sous
of vloeistof af. Plaas voedsel in die kosmandjie,
die grootste gedeelte van die kos in die middel
van die mandjie. Probeer om nie die stoom
gaatjies te blokkeer nie.
2. Let op: Jou stomer kom met 'n rysbakkie. Met
die rysbakkie kan jy twee verskillende tipes kos
langs mekaar in dieselfde stoomsiklus stoom.
Om die rysbakkie te gebruik, plaas dit tussen
die groente, vis, of ander kos wat jy wil skei.
3. Plaas die rak bo op die warmplaat. Plaas
deksel op die top van die kosmandjie en plug-
eenheid in. Druk die krag skakelaar. Die krag
aanwyser lig sal outomaties kom. Na kok tyd
voltooi is, verwyder die deksel en voedsel van
voedsel mandjie.
NOTA: Ontsnappende stoom. Wees versigtig
wanneer warm komponente hanteer en verwyder
word.
Droogkook funksie
Die eier koker / mini kos stomer het 'n self-
beskermingsfunksie wat outomaties die stomer
afsit. Dit dui daarop dat die watervlak leeg, of te
laag is. Vul die plaat met die korrekte hoeveelheid
van water.
Groente kook tye:
Broccoli / Blomkool 13-15min
Wortels opgesny 12-14min
Aartappels opgesny 15-16min
Soet peulertjies 12-13min
Sneeu ertjie peule 12-13min
Vleis kook tye:
Hoender ontbeende 16-18min
Fish 12-13min
Frikkadelle 11-12min
Wors 14-15min
Steak 16-18min
Waarskuwings:
1. Hou kinders weg van die toestel as dit in
werking is.
2. Moenie die krag aansit as die deksel nie op
is nie want dit kan persoonlike beserings
veroorsaak met die gestorte kookwater.
3. Moet ook nie die toestel sonder toesig laat as
dit aan is nie.
4. Gedurende gebruik van die eierkoker moet die
toestel op ‘n soliede stewige oppervlakte rus.
Moet ook nie die krag skakelaar té hard druk
nie, want dit kan hom beskadig.
5. Die eenheid moet ook glad nie naby
wankelerige voorwerpe soos matte en plastiese
voorwerpe gebruik word nie. Moet ook nie
voowerpe wat kan klam word van stoom op die
toestel plaas nie.
6. Moet ook nie water byvoeg of die prop
uittrek as die water droog gekook het nie.
Moet ook nie aan die warm plaat raak nie om
brandwonde te vermy.
7. Wees baie versigtig met die stoom wat ontsnap
uit die opening om besering te vermy.
8. Geen vloeistof word toegelaat in die interne
eierkoker nie om gevaar te vermy.
9. Enige vervanging sal gedoen word deur die
permanente personeel van die vervaardiger of
‘n soortgelyke dienssentrum en hersteldiens
as die kragkoord beskadig is om gevaar te
vermy.
10.Hierdie toestel is nie bedoel vir gebruik deur
persone(insluitende kinders)met verminderde
siese, sensoriese of verstandelike vermoëns
nie, gebrek aan kennis of ervaring tensy

hulle onder verantwoordelike toesig onderrig
ontvang het in die gebruik van die toestel nie.
11.Vermy beserings deur die eiernaald.
Hierdie toestel is bedoel vir gebruik in huiseen
soortgelyke instellings soos:
•personeel kombuise in winkels,kantore en
ander werksomgewings;
•plaahuise;
•deur kliënte in hotelle , motelle en ander
residensiële tipes omgewings;
•bed en ontbyt tipe omgewings.
12.Kinders moet onder toesig wees sodat daar
versker word dat hulle nie met die toestel speel
nie.
Onderhoud en herstel
1. Trek asseblief die prop uit die sok na gebruik
van die toestel.
2. Moet dit nie probeer skoonmaak voordat die
krag afgeskakel is en die eierkoker heeltemal
afgekoel het nie.
3. Die kookrak en deksel kan met warm
seepwater of spons skoongemaak word. Vermy
beskadiging van die omhulsel om skoonmaak
met ‘n harde staal skuurder te doen..
4. Moet ook nie die hele eenheid in water dompel
nie.Die toestel se oppervlak kan met ‘n nat
lap afgevee word. Moet dit ook nie onder ‘n
lopende kraan hou nie sodat elektriese lekkasie
en kortsluitings vermy word.
5. As die toestel gestoor moet word vir ‘n ruk,
verpak dit skoon in die verpakking.Plaas dit
in ’n geventileerde droë plek om benatting te
voorkom en wat probleme kan veroorsaak met
gebruik.
Ontleding van vrae wat dikwels gevra word:
1. 1. Die wysliggie of skommelaar skakelaar
werk nie.
a. Kragonderbreking?
b. Is die kragkoord ingeprop in die sok?
c. Is die sok se krag aan?
d. Is die skommel skakelaar al aangeskakel?
2. Die eier is té hard gekook of nog rou.
a. Die water is te veel of te min.(Dit sal hard
gekook wees met té veel water en rou met
te min water)?
Aanmerkings: As daardie probleme nog bestaan
nadat jy die ontleding nagegaan het of nog
enige foute bestaan,kontak ons onderhoud- en
hersteldienste of die winkels. Persone wat nie
gemagtig of gekwaliseer is vir die dienste nie,
mag nie die toestel uitmekaar haal of probeer
herstel nie.

Thank you for purchasing a Taurus product. Taurus guarantees that your
product has been thoroughly inspected and tested before being dispatched
and is free from mechanical and electrical defects and complies with the ap-
plicable safety standards. With every Taurus product purchased you get a 2 year
warranty as detailed in the terms and conditions below.
First Year – 1 Year Retail Warranty:
Should defects due to faulty parts or workmanship
develop, under normal domestic use, within 12
months from the original date of purchase please
return the product to the store from where it was
purchased for a refund or replacement.
Second Year – 1 Year Extended Warranty
Taurus takes pride in their product quality and
therefore offer an extended 12 month warranty
over and above the 1 Year Retail Warranty. Should
defects due to faulty material or workmanship
develop, under normal domestic use, after the 12
month period and within 24 months from the origi-
nal date of purchase, please return the product
postage pre-paid to Taurus for repair. Taurus will re-
pair the product free of charge and return it to you
directly. Taurus will replace a product with a similar
product in the same or better condition, if the
repair cannot be conducted for whatever reason.
NB: The 1 Year Extended Warranty is only valid
for customers who have registered their warranty
online at www.taurusappliances.co.za within the
rst year after making their purchase. See overleaf
for details and instructions.
Before returning your product, check the
following:
•Your household mains supply socket is in good
condition, working and switched on.
•The mains supply circuit is not overloaded (White
trip switch on your DB board is off).
•You have read the trouble shooting guide in your
Instructions for Use.
•All accessories and parts are present.
The following conditions apply:
1. Please ensure you retain your receipt as this must be
presented when making a claim under the terms of the
guarantee. It is impossible to determine the guarantee
period without proof of purchase, so please keep this in
a safe place. (NB. Your guarantee can be scanned onto
the Taurus web site for safe storage – see reverse side
for details.)
2. If a refund or exchange is required the product must
be complete with all accessories, parts and packaging.
Missing parts will render the guarantee void.
3. Upon receipt of your appliance, check it for any trans-
port damage to ensure it is safe for use. Return it to the
store as soon as possible for exchange if damaged.
The guarantee is void if products are damaged after
use, so please do not use the damaged product.
4. Your product is designed for normal domestic house-
hold use. Failure to read and comply with the instruc-
tions for use, cleaning and maintenance will render
your guarantee void, so please read these instructions
carefully to ensure your safety, and to get the most
effective use from the product. (e.g. not removing lime
scale; water deposits; insect infestation, and/or burnt
products)
5. Any abuse, negligent, improper or accidental use
or care will render the guarantee void and Creative
Housewares (Pty) Ltd will not be liable for any loss or
damage.
6. Any attempted repair, or replacement of unauthorised
parts will render the guarantee void, so please contact
an authorised service centre or service agent for any
service or repair requirements.
7. NB: The guarantee on replaced products will be from
the original date of purchase and not from when the
date replacement was made.
8. All repairs carry a 3 month guarantee even if this falls
outside of the 2 year guarantee period.
9. Taurus will attempt to conduct repairs within reasonable
time in line with industry standards but cannot be held
responsible or liable for any circumstances not under
our control.
Repairs Out of the Warranty Period
If service or repair becomes necessary outside the
warranty period, this service is still available however all
transport/postage, spares and labour costs will be for the
customers’ account. All chargeable repairs will require
the customers’ written acceptance of the quote. Once
the go-ahead has been received Taurus will undertake to
conduct the repair within a reasonable time and maintain
the condition of the product as received. All repairs are
guaranteed for 3 months from the date of the repair.
For any service, enquiries and complaints please contact
our Customer Care on 086 111 5006 or e-mail help@
creativehousewares.co.za from 08h00 to 15h00 Monday
to Friday excluding public holidays. Please also note
that the company is normally closed for 2 weeks around
Christmas and New Year.
Please send all products for repair postage pre-paid to
one of the service centres listed on the back of this page.

Why register your warranty?
We at Taurus pride ourselves on bringing premium quality appliances to market, and as a commitment to this
level of quality we offer a 2 year warranty (1 Year Retail + 1 Year Extended) on all of our products. We often hear
that our customers lose their receipts and can therefore no longer claim if they have a problem. To take advantage
of the 1 Year Extended Warranty you will need to register your warranty online within the rst year of purchase in
order to make a valid claim. Now you can register your product, upload your warranty online, never have to worry
about losing your receipt again and enjoy the benet of your 2 year warranty.
Added Benets
In addition to providing you with an online prole of your registered
products we will also provide a host of value added benets:
• Incentives and Competitions for registered users
• New recipes or ideas for your products
• New product developments – be the rst to get the latest appliances
• Special offers on promotional items
How to Register your Online Warranty?
STEP1 Create your user prole:
DESKTOP/
LAPTOP
SMART
PHONE/
TABLET
FAX
STEP2 Pick a registration method:
ONLINE WARRANTY REGISTRATION
Notes:
1. The online warranty system is a safe storage facility for your
receipt.
2. You will be required to register on the Taurus website. You
will receive a username and password once registered. This will
give you access to your prole.
3. From your prole you will be able to load products that you
have purchased. In order to successfully register your warranty
you will need to either scan and upload, or fax through your
receipt to us.
4. All instructions on how to load your products are available
inside your prole.
5. Please note that you must check that your receipt has been
uploaded correctly. Creative Housewares cannot be held
responsible for faxes or les not received.
6. For assistance with registration please email: marketing@
creativehousewares.co.za.
NB: Your 1 year extended warranty is only valid if your prod-
uct is registered online within the rst year after purchasing your
Taurus product. Failure to register your product on-line within
the rst year will render the extended warranty as void.
• Fax the following to 021 931 4058
• First Name and Surname
• Contact telephone and fax number.
• Product Model number and Type.
• Traceability Code (found on the
Warranty Card or on a label
on the product)
• A clear and legible copy
of your receipt.
• Scan the QR code above or visit
www.taurusappliances.co.za
• Click on the “Registration” link
and login using your user
name and password.
• Click on “Register your products
and upload receipts” and follow
the easy instructions.
• Scan or take a photo and
upload your receipt.
• Open your internet browser and visit
www.taurusappliances.co.za
• Click on the “Registration” link and
login using your user name
and password.
• Click on “Register your products
and upload receipts” and follow the
easy instructions.
• Scan and upload your receipt
If you haven’t done so already, simply visit www.taurusappliances.co.za, click on
the “Product Registration” link and follow the easy instructions. You will receive a
username and password once registered. This will give you access to your user
prole.
National Service Centre: 086 111 5006
e-mail: [email protected]
www.creativehousewares.co.za

Dankie vir die aankoop van ‘n Taurus produk. Taurus waarborg dat u
produk deeglik geïnspekteer en getoets word voordat dit versend word en
is vry van meganiese en elektriese gebreke en voldoen aan die toepaslike
veiligheidstandaarde. Met elke Taurus produk wat gekoop word kry u 'n 2 jaar
waarborg soos uiteengesit in die terme en voorwaardes hieronder.
Eerste Jaar - 1 Jaar Kleinhandelswaarborg:
Indien defekte as gevolg van foutiewe onderdele of
vakmanskap binne 12 maande onder normale huis-
houdelike gebruik ontwikkel, binne die 12
maande vanaf die oorspronklike datum van aankoop,
neem asseblief die produk na die winkel van waar dit
gekoop is vir 'n terugbetaling of vervanging.
Tweede Jaar - 1 Jaar Uitgebreide Waarborg
Taurus is trots op die kwaliteit van die produk en
bied dus 'n uitgebreide 12 maande waarborg bo en
behalwe die 1 Jaar kleinhandelswaarborg. Indien
defekte as gevolg van foutiewe materiaal of vakmans-
kap ontwikkel, onder normale huishoudelike gebruik,
na die 12 maande tydperk en binne 24 maande vanaf
die oorspronklike datum van aankoop, stuur die
produk terug met posgeld betaal na Taurus vir herstel.
Taurus sal die produk gratis herstel en dit direk aan
u terugstuur. Taurus sal die produk vervang met 'n
soortgelyke produk in dieselfde of beter toestand,
as die herstel nie uitgevoer kan word vir watter rede
ookal nie.
NB: Die 1 Jaar Uitgebreide waarborg is slegs geldig
vir kliënte wat hul waarborg geregistreer het op ons
webtuiste by www.taurusappliances.co.za binne die
eerste jaar nadat hulle dit aangekoop het
Sien keersy vir besonderhede en instruksies.
Voordat u die produk terug stuur, maak seker
van die volgende:
• U huishoudelike geleidingsok is in 'n goeie toestand,
werk en aangeskakel is,
• Die geleidingsok is nie oorlaai nie (Wit uitskop
skakelaar op u DB bord af is),
• U het die moeilikheid steuringsgids gelees in u
instruksies vir gebruik,
• Alle bykomstighede en dele teenwoordig is.
Die volgende voorwaardes geld:
1. Maak seker dat u kwitansie behoue is, dit moet aangebied
word wanneer 'n eis gemaak word onder die voorwaardes
van die waarborg. Dit is onmoontlik om die waarborg
tydperk te bepaal sonder die bewys van aankoop, so hou
dit asseblief in 'n veilige plek. (NB. U waarborg kan opges-
kandeer word na die Taurus webtuiste vir veilige bewaring
- sien keersy vir meer inligting.)
2. Indien 'n terugbetaling of omruiling van die produk nodig is
moet die produk volledig wees met al die bykomstighede,
onderdele en verpakking. Toebehore wat weg is sal die
waarborg nietig maak.
3. Met ontvangs van u toestel, gaan dit na vir enige vervoer
skade om te verseker dat dit veilig is vir gebruik. Stuur dit
so gou as moontlik terug na die winkel om die beska-
digde toestel te vervang. Die waarborg is nietig indien
die beskadigde produk gebruik word na die tyd, so
moet asseblief nie die beskadigde produk gebruik nie.
4. U produk is ontwerp vir normale huishoudelike
gebruik. Deur te versuim om die instruksies te lees en
te voldoen aan die terme van gebruik, die skoonmaak
en instandhouding van die produk maak u waarborg
ongeldig, so lees asseblief hierdie instruksies versigtig
om u veiligheid te verseker, en om die beste uit die
gebruik van die produk te kry. (bv nie die verwydering
van kalk skaal; water neerslag; insek besmetting, en /
of verbrande produkte)
5. Enige misbruik, nalatige, onbehoorlike of toevallige
beskadiging of sorg van die produk word die waarborg
nietig en Creative Housewears (Pty) Ltd, sal nie
aanspreeklik wees vir enige verlies of skade nie.
6. Enige poging tot herstel, of vervanging met
ongemagtigde onderdele sal die waarborg nietig maak,
so kontak 'n gemagtigde dienssentrum of diensagent
vir enige diens of herstelwerk.
7. NB: Die waarborg op die vervangingsproduk sal by die
oorspronklike datum van aankoop bly en nie van die
datum wanneer dit vervang is nie.
8. Alle herstelwerk dra 'n 3 maande waarborg selfs al val
dit buite die 2-jaar waarborg tydperk.
9. Taurus sal probeer om die herstelwerk te doen binne 'n
redelike tyd in lyn met die industrie standaarde, maar
kan nie verantwoordelik gehou word of aanspreeklik
wees vir enige omstandighede nie onder ons beheer
nie.
Herstelwerk buite die waarborg tydperk
As diens of herstelwerk benodig word buite die waarborg
tydperk, is hierdie diens steeds beskikbaar, maar is alle
vervoer / posgeld, onderdele en arbeidskoste op die
kliënte se onkoste. Alle betaalbare herstelwerk sal skrifte-
like aanvaarding van die kwotasie vereis van die kliënt. So-
dra Taurus die groen lig ontvang sal ons onderneem om
die herstel binne 'n redelike tyd en in dieselfde toestand
te hou as wat die produk ontvang is. Alle herstelwerk is
gewaarborg vir 3 maande vanaf die datum van die herstel.
Vir enige diens, navrae en klagtes kontak ons kliënte diens
op 086 111 5006 of e-pos help@creativehousewares.
co.za vanaf 08h00 tot 15h00, Maandag tot Vrydag, open-
bare vakansiedae uitgesluit. Let asseblief ook daarop
dat die maatskappy gewoonlik gesluit is vir 2 weke ge-
durende Kersfees en Nuwejaar.
Stuur asseblief alle produkte vir herstel met posgeld
vooruit betaal aan een van die dienssentrums wat op die
agterkant van hierdie bladsy verskyn.

Hoekom moet u die waarborg moet registreer?
Ons by Taurus is trots om premium gehalte toestelle op die mark te bring, en as 'n verbintenis tot die vlak van
gehalte bied ons 'n 2 jaar waarborg (1 Jaar Kleinhandel + 1 Jaar Uitgebreide) op al ons produkte. Ons hoor
dikwels dat ons kliënte hul kwitansies verloor en kan dus nie meer eis as hulle 'n probleem het nie. Om voordeel te
trek van die 1 Jaar Uitgebreide waarborg sal u nodig hê om u waarborg aanlyn te registreer binne die eerste jaar
van aankoop om 'n geldige eis te maak. Nou kan u die produk aanlyn registreer, laai u waarborg en hoef u nooit te
bekommer dat u die kwitansie sal verloor nie en die voordeel van u 2-jaar waarborg geniet.
Bygevoegde Voordele
Bykomend tot die verskafng van ‘n aanlyn proel van u geregistreerde produkte bied ons ook vele ander toege-
voegde waarde voordele:
• aansporings en kompetisies vir geregistreerde gebruikers
• nuwe resepte of idees vir u produkte
• nuwe produk ontwikkelings - die eerste wees om die nuutste toestelle te kry
• spesiale aanbiedings op promosie-items
Hoe om u Aanlyn Waarborg te Registreer?
STAP 1 Skep u gebruikersproel:
REKENAAR/
SKOOTREK-
ENAAR
SMART-
FOON /
TABLET
FAKS
STAP 2 Kies 'n registrasie metode:
AANLYN WAARBORG REGISTRASIE
Notas:
1. Die aanlyn waarborg stelsel is 'n veilige stoor fasiliteit vir u
strokies.
2. U sal gevra word om op die Taurus webtuiste te registreer. U
sal 'n gebruikersnaam en wagwoord ontvang. Dit sal u toegang
gee tot u proel.
3. Van u proel u sal in staat wees om produkte te laai wat u
gekoop het. Om u waarborg suksesvol te registreer sal u nodig
hê om of te skandeer en oplaai, of faks u strokie deur na ons.
4. Alle instruksies oor hoe om u produkte te laai is beskikbaar
binne in u proel.
5. Let daarop dat u moet seker maak dat u kwitansie korrek op-
gelaai is. Creative Housewares kan nie verantwoordelik gehou
word vir fakse of lêers nie ontvang nie.
6. Vir hulp met registrasie e-pos asseblief: marketing@creative-
housewares.co.za.
NB: U 1 jaar verlengde waarborg is slegs geldig indien u
produk aanlyn geregistreer is binne die eerste jaar na die
aankoop van u Taurus produk. Indien u produk nie aanlyn
geregistreer word binne die eerste jaar nie sal dit die verlengde
waarborg nietig maak.
• Faks die volgende na 021 931 4058
• Naam en Van
• Kontak telefoon en faksnommer.
• Produk model nommer en tipe.
• Traceability Code (wat op die
• Waarborgkaart of op 'n etiket op die
produk gevind kan word)
• 'n Duidelike en leesbare afskrif van
u ontvangs.
• Skandeer die QR-kode bo of besoek
www.taurusappliances.co.za
• Klik op die "Registration" skakel en
teken aan met u verbruikersnaam en
wagwoord.
• Klik op "Register your products” en
laai u kwitansie en volg die maklike
instruksies.
• Skandeer of neem 'n foto en laai u
strokie.
• Maak u internet snuffelgids oop en
besoek
www.taurusappliances.co.za
• Klik op die "Registrasie" skakel en
teken in met u gebruikersnaam en
wagwoord.
• Klik op "Register your products” en
laai kwitansies en volg die maklike
instruksies.
• Skandeer en laai u strokie
As u dit nie reeds gedoen het nie, besoek www.taurusappliances.co.za, kliek op
die "Product Registration" skakel en volg die maklike instruksies. U sal 'n gebrui-
kersnaam en wagwoord ontvang sodra u geregistreer het. Dit sal u toegang tot u
proel gee.
Nationale Dienssentrum: 086 111 5006
e-pos: [email protected]
www.creativehousewares.co.za

This manual suits for next models
1
Table of contents
Languages: